Op die moltrein elke dag lees ek blitz die gratis koerante wat op die stasies uitgegee word soos Metro (wat ek altyd in België en Nederland soek) en Evening Standard. Ek onthou nie die laaste keer toe ek ‘n uitgedrukte koerant gekoop het en gewoonlik lees ek die aanlynse weergawe. Dis makliker om op jou foon te lees en dit laat my dink dat omtrent tien of vyftien jaar gelede het ek elke dag die koerent gekoop. Hoe vinnig ons verander sonder om te merk.
In hierdie period het koerante self verander. Elke uur verskyn veel nuwe artikels wat wat oor ‘n wye maat onderwerpe berig uit verskillende lande. Weens die feit dat ons almal die jongste nuus lees wil, bestaan daar dalk ‘n druk om die leser tevrede te stel. Ek verfris die hele tyd die webblaaier. Elk af en toe vind ek iets wat so anders is, iets wat nuut is, wat my vertel van iets waarvan ek nie voorheen bewus was nie. Miskien ‘n idee, ‘n stuk geskiendenis, iets waaroor ek nie vroeër gedink het nie. Dit is ongelooflik hoe nou ons soveel kennis maklik kan ontdek.
Terselfdertyd verkyn daar meer skryf wat rêrig soos filler is. Ek blaai deur tientalle artikels en ek sien niks. Geen sleutelwoordjies, arguments of selfs ‘n narratief wat deur die skryf daal. Wat skryf die skrywer? Wat is die stukkie inligting wat hulle wil hê dat ek sal leer? ‘n Paar gedagtes en selfrefleksie en miskien ‘n swak grappie en dan staan ‘n paar honderd woorde op die blad sonder ‘n doel. Min navorsing, min verwysings, veel opinie en minder feite. Raak ek nou vinnig ouer want ek soek iets insiggewend, bestaan daat ‘n groeiende afstand tussen ek en die generasie huidige skrywsters? Die meningstukke en persoonlike belydenisse oor niservarings staan leeg op insig, vol op klagtes and les gee.
Hoe maklik word staaltjies en sosiale media geskrifte nuus wyd verspreide nuus. Die joernalis jag nie meer die storie nie, maar blyk te kyk na ‘n draad op sosiale media vol ander mense se gedagtes en reageerings en dan lees ek hierdie nuus. Op die een kant bestaan daar waarde om belangstelling rondom die storie te berig. Dit laat ons weet of die belangrik is en ons voel ‘n verbinding met die reageerings. Op die ander kant, word dit nuus net want ons vertel is dat dit nuus is?
Ek lees dat veel nasionale koerante het die beslissing gemaak om hul buitelandse nuusburo’s te sluit. Daar’s minder geld in die bedryf en dis makliker om die nuus te sindikeer of om zelfs AI te gebruik. Ek dink dat my gedagtes aan my belang in nuus uit die buiteland dui. Ek het subskripsie aan ‘n paar Amerikaanse en Suid-Afrikaanse publikasies om hul perspectief en nuus te kry. Die realiteit is, wil ek net Wikipedia artikels oor die nuus lees. Vir my is Wikipedia my soort joernalistiek en skryf.
Maar hou op, wat is die verskil tussen joernalistiek en ‘n blog? ‘n Goeie vraag beslis. Niemand lees wat ek skryf. Ek het die oue tye geniet toe die blogsfeer iets baie interessants en aktief was en toe mense en vreemdelinge kommentare gelos het. Daardie tydperk was lang voordat mense geld wil verdien en jou gedagtes en insig gemonetiseer is. Ons was destyds anoniniem sonder om lesers te moet lok.