Aan die begin van hierdie maand was ek terug in Brussel omdat ons op ‘n kort daguitstappie gegaan het. Ek weet nie hoeveel keer ek daar gegaan het nie, maar ek het baie daaroor geskryf.
Ek kon ‘n bietjie oor die stad skryf maar ek sukkel om alles in ‘n vreemde taal te beskryf. Dit moes lekker gewees het om Frans en Nederlands in restaurante en kroeë te praat; hulle weet ek is ‘n buitelander, maar dit laat my soos ‘n verfynde Europeër voel. Hoe ek wens ek het tale op skool en universiteit gestudeer sodat nou ek makllik sou kon praat. Dis raad wat ek aan jonge mense moet gee.