Die eerste maand is nou verby

Uiteindelik beëindig Januarie, wat gewoonlik 'n slegte maand is. Ná die Kersfees vakansietyd het almal geen geld nie en ons is moeg en ongelukkig om terug na die werk te moet gaan, maar ek moet sê dat hierdie Januarie nie sleg was nie. Dit het gereën nes altyd in Januarie maar ek voel goed, optimisties en ek sien baie na die komende maande uit. Ek het na die teater gegaan om 'n paar toneelstukke te kyk, 'n bietjie gereis om voetbal te kyk en maak planne om oorsee te gaan reis. Ja, Januarie is nie sleg nie.

Dr Strangelove

Dr Strangelove

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam