2024 staan in die verlede, 2025 is niks meer die toekoms nie

Ek sit nou en wag tot die nuwe jaar, wat nader kom. In die verlede het ek altyd met vriende uitgegaan om ‘n bietjie te drink en te kuier en ek het dit geniet. Deesdae staan ek nog oop vir die idee, maar vanaand gaan ek net na ‘n vriend se huis om kaas te eet en te gesels.

Hierdie twee weke is baie vreemde; sommige mense werk nog steeds, anders is op vakansie; die winkels staan oop, maar niemand weet die openingstye nie. Alles op die televisie word op verskillende tye uitgesaai en die nuus staan vol herinninge sonder werklike nuwe nuus.

Volgende week gaan ons weer na die werk en dan begin ons wag tot die volgende openbare vakansiedag in Maart.

'n Kleurryke jas uit Sentraal-Asië in die Britse Museum

‘n Kleurryke jas uit Sentraal-Asië in die Britse Museum

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam