Monthly Archives: August 2024

Op vakansie aan die kus

Aan die begin van die maand het ons ‘n paar dae se verlof in België geneem, terug in Gent wat ek aan begin van junie-maand gesoek het. Ja, my vakansies sit nie vol verrassings nie. Hierdie keer het ons vir ‘n paar dae gekuier en kon lekker ontspan en loop ‘n bietjie rond die stad, wat vol geskeidenis is.

Gent en De Vooruit

Gent en De Vooruit

Tydens die somer is die stad Blankenberge, wat aan die is gelë is, een van die meeste populêre stede in België vol toeriste en dagbesoekers wat op die mooi strand wil en die lange wandelpad wil loop. In die waarheid het ons in herfs 2022 besoek dus ken ons die stad ‘n bietjie maar hierdie keer sonder die reën en wind. Dis dalk nie die mooiste seedorpie nie maar ons het baie geniet om met ‘n bier die Olimpiese-spele op die televise in die bars te sit en kyk. Mense loop verby met hul honde wat hulleself die wind en sonksyn en verbylopende mense geniet.

Toe in die aand het ons rond Gent stad rondgeloop met ‘n Gentenarse vriend, miskien die enigste keer toe ek dankbaar is om ‘n inhmeense mens te ken wat vir ons die stad en sy nag-aantrekklikhede kan toon. Nou ken ek rare kroeë wat ek aan ander mense kan aanbeveel sodat ek asof kennisbaar is, lyk. Dis hoe alle toeris wil voel.