Aanstaande maand vind nog ‘n ander verkiesing vind, wat die vierde keer in minder as tien jare is, en dis ‘n vreemde gevoel; verveling en dringendheid. Ek raak baie verveld soos meeste mense maar ek lees die hele dag die koerante daaroor. Dit betref my baan baie, alles wat ek by die werk doen hang van die uitslag af. Ek gee om baie oor die uitslag. Feitlik verlede week het ek my MP ontmoet toe hy op die straat was om vir ons stem te vra – ja, ek gaan vir hom my stem gee – maar ek geniet om die geleentheid te hê om oor die sake te praat.
Aan die ander kant, die verveling is groter hierdie keer as in die verlede. Elke verkiesing is veel anders en hierdie keer die kwaliteit van die debaat en eerlikheid veel swakker geraak veral uit een kant. Ek is nie optimisties daaroor nie maar ek geniet altyd om op die dag te gaan stem, om in die oggend in die tou te staan en om my “X” te skryf. Dit lyk nie dat ons die Kersfees geskenk sal ontvang wat ons in die werklikheid wil hê nie.