Donderdag het ons Muse in O2 Arena in Londen gaan sien. Niks veel om te berig nie sonder om te sê dat hulle fantasties was en ons het ‘n goeie uitsig gehad. Nes altyd daar’s foto’s onder.

Moeilik om te beskryf

Indrukwekkende video's

Ligte

Rook

Die rook pic is baie cool
Dankie dis na my mening die beste.