Ek het myself verbaas! Ek het uitgewerk hoe om veranderings aan die code vir my blog te maak en al wat ek moes doen was om die instruksie te volg. Wie wou so gedink het? Ja dis nie die oplossing vir die resessie nie, maar ek voel nou net ‘n bietjie slimmer!