Ek is vandag moerse bly omdat ek ‘n staan kaartjie vir AC/DC in April in O2 Arena kon koop \m/
Die enigste keer dat ek vroeër AC/DC gesien het was op Monsters of Rock in Donington in 1991 toe ek net 16 was. Die kaartjie is eintlik erg duur maar dit is seker die moeite werd.