Die Ronde Leessaal

Ná meer as 25 jaar in Londen het ek uiteindelik die Ronde Leessaal in die Britse Museum besoek. Dis ongelooflik dat ek feitlik onseker was, waar dit gelë is. Dit staan oor die wêrled bekend as die oorsponklike ligging van die Britse Bibliotheek waar veel beroemde skrywers boeke en gedagtes neergeskryf het of idees ontwikkel het. Die uitsig is asemhalend

Binne-in die Ronde Leessaal

Binne-in die Ronde Leessaal

Die uitsig is asemhalend en ek het verwag nie om só te sê nie, dat nog steeds vind ek iets nuuts om te ervaar.

Die plafon van die Ronde Leessaall in die Britse Museum

Die plafon van die Ronde Leessaall in die Britse Museum

‘n Stukkie ander lande in Londen

Op die naweek het ek na die Diplomatieke Verteenwoordiging van Vlaandere in Londen gegaan toe ek in die Open London House deelgeneemn het. Ek het jare gelede besoek en hierdie jaar was daar veel minder om te sien maar dis altyd interessant om te gaan en om ‘n bietjie met die diplomate te gesels.

Vlae in die Diplomatieke Verteenwoordiging van Vlaandere in Londen

Vlae in die Diplomatieke Verteenwoordiging van Vlaandere in Londen

Ek het ook die ambassade van Pole besoek wat ‘n baie mooi gebou is. Nes die Vlamings, was hulle trots om huile kantoor aan besoekers te toon. Die mees interessante ding is die Enigma-masjien wat uitgestal is. Miskien is dit ‘n replika, ek onthou nie, maar die een voorwerp wat almal anders ook wil kyk.

'n Enigma-masjien

‘n Enigma-masjien

Op vakansie aan die kus

Aan die begin van die maand het ons ‘n paar dae se verlof in België geneem, terug in Gent wat ek aan begin van junie-maand gesoek het. Ja, my vakansies sit nie vol verrassings nie. Hierdie keer het ons vir ‘n paar dae gekuier en kon lekker ontspan en loop ‘n bietjie rond die stad, wat vol geskeidenis is.

Gent en De Vooruit

Gent en De Vooruit

Tydens die somer is die stad Blankenberge, wat aan die is gelë is, een van die meeste populêre stede in België vol toeriste en dagbesoekers wat op die mooi strand wil en die lange wandelpad wil loop. In die waarheid het ons in herfs 2022 besoek dus ken ons die stad ‘n bietjie maar hierdie keer sonder die reën en wind. Dis dalk nie die mooiste seedorpie nie maar ons het baie geniet om met ‘n bier die Olimpiese-spele op die televise in die bars te sit en kyk. Mense loop verby met hul honde wat hulleself die wind en sonksyn en verbylopende mense geniet.

Toe in die aand het ons rond Gent stad rondgeloop met ‘n Gentenarse vriend, miskien die enigste keer toe ek dankbaar is om ‘n inhmeense mens te ken wat vir ons die stad en sy nag-aantrekklikhede kan toon. Nou ken ek rare kroeë wat ek aan ander mense kan aanbeveel sodat ek asof kennisbaar is, lyk. Dis hoe alle toeris wil voel.

Wie het die nuus verloor?

Op die moltrein elke dag lees ek blitz die gratis koerante wat op die stasies uitgegee word soos Metro (wat ek altyd in België en Nederland soek) en Evening Standard. Ek onthou nie die laaste keer toe ek ‘n uitgedrukte koerant gekoop het en gewoonlik lees ek die aanlynse weergawe. Dis makliker om op jou foon te lees en dit laat my dink dat omtrent tien of vyftien jaar gelede het ek elke dag die koerent gekoop. Hoe vinnig ons verander sonder om te merk.

Die Burger van 2023

Die Burger van 2023

In hierdie period het koerante self verander. Elke uur verskyn veel nuwe artikels wat wat oor ‘n wye maat onderwerpe berig uit verskillende lande. Weens die feit dat ons almal die jongste nuus lees wil, bestaan daar dalk ‘n druk om die leser tevrede te stel. Ek verfris die hele tyd die webblaaier. Elk af en toe vind ek iets wat so anders is, iets wat nuut is, wat my vertel van iets waarvan ek nie voorheen bewus was nie. Miskien ‘n idee, ‘n stuk geskiendenis, iets waaroor ek nie vroeër gedink het nie. Dit is ongelooflik hoe nou ons soveel kennis maklik kan ontdek.

Terselfdertyd verkyn daar meer skryf wat rêrig soos filler is. Ek blaai deur tientalle artikels en ek sien niks. Geen sleutelwoordjies, arguments of selfs ‘n narrateif wat deur die skryf daal. Wat skryf die skrywfster? Wat is die stukkie inligting wat hulle wil hê dat ek sal leer? ‘n Paar gedagtes en selfrefleksie en miskien ‘n swak grappie en dan staan ‘n paar honderd woorde op die blad sonder ‘n doel. Min navorsing, min verwysings, veel opinie en minder feite. Raak ek nou vinnig ouer want ek soek iets insiggewend, bestaan daat ‘n groeiende afstand tussen ek en die generasie huidige skrywsters? Die meningstukke en persoonlike belydenisse oor niservarings staan leeg op insig, vol op klagtes and les gee.

Hoe maklik word staaltjies en sosiale media geskrifte nuus wyd verspreide nuus. Die joernalis jag nie meer die storie nie, maar blyk te kyk na ‘n draad op sosiale media vol ander mense se gedagtes en reageerings en dan lees ek hierdie nuus. Op die een kant bestaan daar waarde om belangstelling rondom die storie te berig. Dit laat ons weet of die belangrik is en ons voel ‘n verbinding met die reageerings. Op die ander kant, word dit nuus net want ons vertel is dat dit nuus is?

Ek lees dat veel nasionale koerante het die beslissing gemaak om hul buitelandse nuusburo’s te sluit. Daar’s minder geld in die bedryf en dis makliker om die nuus te sindikeer of om zelfs AI te gebruik. Ek dink dat my gedagtes aan my belang in nuus uit die buiteland dui. Ek het subskripsie aan ‘n paar Amerikaanse en Suid-Afrikaanse publikasies om hul perspectief en nuus te kry. Die realiteit is, wil ek net Wikipedia artikels oor die nuus lees. Vir my is Wikipedia my soort joernalistiek en skryf.

Maar hou op, wat is die verskil tussen joernalistiek en ‘n blog? ‘n Goeie vraag beslis. Niemand lees wat ek skryf. Ek het die oue tye geniet toe die blogsfeer iets baie interessants en aktief was en toe mense en vreemdelinge kommentare gelos het. Daardie tydperk was lang voordat mense geld wil verdien en jou gedagtes en insig gemonetiseer is. Ons was destyds anoniniem sonder om lesers te moet lok.

Dit is waar wat mense vir jou sê, Nederland is plat

Ek was weer in België en Nederland vir ‘n paar dae met vriende, terug in ‘n Nederlandstalige omgewing. Dis altyd goed om heen te gaan en word soos ‘n verskillende mense sodra ek van die trein af klim, ‘n tipe kundige mens wat die plaaslike tale kan volg – miskien net in my drome.

Gent stasie

Die groot saal in Gent stasie

Ek hou baie van die argitektuur van die moderne stasies in Nederland, Onder die perrons is daar dikwels ‘n gang vol winkels en kafees en jy mag maklik na die oorkant en weer terug daardeur stap. Die perrons staan maar twee voet diep dus moet jy omhoog stap om op die trein te klim; in Brittanje is die deur van die wa en die perron op dieselfde hoogte. In Eindhoven moes ek ‘n treinkaartjie by die NS-kantoor koop en ‘n paar vrae bestel. Vol selfvertroue praat ek Nederlands, stadiger en toe ek iets in Engels moes sê, net omtrent tien woorde, voor ek terug na Nederlands keer hulle weet seker waaruit ek kom. Hulle komplementeer my op my Nederlands en ek verduidelik dat ek Afrikaans praat en hulle lyk beïndruk. ‘n Ware sukses vir my.

Eindhoven stasie

Eindhoven stasie, modern en netjie

Uiteindelik het ek in Breda aangekom. Die familie naam van een van Suid-Afrikaanse groot oma’s was Van Breda, en die stamvader het in 1718 in die Kaap aangekom. Ek het die familie se geskiedenis nagevors en dié groot oma het aan die hange van Tafelberg gewoon en was sevende generasie Suid-Afrikaner. Dis beslis baie ver in die verlede en betref helemaal nie aan my lewe nie, maar is net iets interessnats te wees. Wat was hul moedertaal en wanneer het hulle verengels? Ek is nie hulle nie dus is hul verhaal nie myne nie maar ek wil al lankal besoek.

Breda stasie

Breda stasie, die stad van sommige voorouers

In Breda het baie mense op die trein na Brussel geklim. Hulle was nog reisigers soos ek maar net gewone mense sonder tasse en jasse wat na die hoofstad van België wil gaan. Kom hulle werk toe of doen inkopies? Die konsep van ‘n harde grens of taalgrens bestaan ​​nie. Aan die een kant voel jy ‘n verskil. Nederland is baie plat as ek uit die venster in die hotel op die vier-en-twintigste vloer wat oor die platteland kyk. Heeltemal plat, geen heuwels of so iets nie. Ver in die verte sien jy net die hoë kerke teen die blou horison. Aan die ander kant voel België minder moderne, minder georganiseerd en minder netjies dus nader aan Brittanje.

Die trein gaan na Brussel

Die trein gaan na Brussel

Ek lees graag die strips van Kuifie dus hou ek van Brussel-Suid met die groot muurskilderye van die man homself. In die stad sien jy hom ook orals en dit laat die stad en land ‘n bietjie magies voel, dit herinner jy aan jou kinderjare. Soos hy, is ek ook op een avontuur in vreemde plekke waar ek moet haas om die trein te vat en ek in verdwyn in die omgewing sodat niemand besef dat ek uit êrens anders kom.

Tintin in Brussel-Zuid stasie

Tintin in Brussel-Zuid stasie

Brussel-Suid is miskien die plek in die buiteland wat ek die meeste besoek het. Na my rekening het ek meer as 60 keer op Eurostar gereis en ek vra my of Eurostar die ware rede hoekom ek baie van de Lae Lande hou.

Uit en rond in Londen

Daar is min nuus dus hier is ‘n foto van a Womble. As jy ‘n kleintjie in Engeland vyftig of viertig jaar gelede was, ken jy die Wombles. Almal hou van hulle. Hier is ‘n kiekie.

Onthou jy is 'n Womble

Onthou jy is ‘n Womble

‘n Paar ander foto’s van straat kuns naby Arsenal FC, my klub.

The Arsenal

The Arsenal

Die magiese Belg.

Die man uit België

Die man uit België

Malta, land van kerke en koepels

Ek was onlangs op vakansie op Malta, die klein eilandstaat wat die Middellandse See geleë is. Die land was al jare lank ‘n Britse besitting en belangrike militêre en vloot basis weens sy lokasie en die groot aantal indrukwekkende vestings. Deesdate kom toeriste uit verskillende lande wat die son and rustig land wil geniet.

Bażilika Santwarju tal-Madonna tal-Karmnu, Valletta

Bażilika Santwarju tal-Madonna tal-Karmnu, Valletta

Wat kan ek oor Malta vertel? Regoor die eilande staan daar kerke en katedrale wat uit sandsteen gebou is. Uit die lug lyk die platteland droog en klipperig vol wit geboue weens die hitte. Ons sien min plaasdiere op die platteland maar in die hawe sien ons veel katte wat in die son lekker ontspan en toeriste wil kiekies van hulle neem.

Orals hoor en lees jy drie tale, Engels, Maltees en Italiaans. Die meerderheid van die bevolking praat glo twee vlot en gewoonlik drie tale. Mense wissel tussen die tale wanneer hulle praat. Maltees is ‘n Semitiese taal wat tot die Arabiese tak van die taalfamilie behoort. As jy hoor hoe mense die taal praat, klink dit soos Arabies, maar die woordeskat bevat ‘n groot aantal Romaanse en Engelse woorde. Die geskrewe taal lyk soos Arabies in die Latynse alfabet of Albanees vol “x’s” en “q’s” en koppeltekens wat meer selde in Engels gebruik word.

'n Standbeeld van 'n sint in Valletta

‘n Standbeeld van ‘n sint in Valletta

In die Ierse en Britse kroeë word die Champions League-sokkerwedstryde uitgesaai. Hierdie feit is geen verrassing nie, want dit is die gewildste kompetisie en al die klubs is van die beste en mees populêr in Europa. Maar daar is steeds ‘n sterk Britse invloed op alle plekke maar terselfdertyd hoor jy net euro-pop en covers.

Ons loop deur die smalle strate van Valletta, die hoofstadop Malta-eiland, wat vol toeriste is en ek merk op hoe daar oral baie mans staan wat blykbaar niks doen nie. Hulle praat op die selfone en groet mekaar en skinder maar wat doen hulle, ek weet nie. Van die mense dra kortbroeke, ander dra dikke jasse ten spyte van weklike die hitte en son.

Geen

Geen ooreenkoms oor die toekoms van Rhodesië is in sig nie. ‘n Ou koerant in ‘n kroeg in Slliema

Gozo is die tweede grootste eiland en in vergelyking met Malta-eiland is dit veel kleiner, stiller en rustiger. Dit is ten noorde van die argipel gelê. Veerbote loop die hele dag tussen die eilande, maar die stede, wat feitlik klein is, voel minder ontwikkeld en meer landelik. Daar is baie klein nedersettings op die eiland sonder die groot toeristewoonstelgeboue. As jy iets anders wil ervaar en al die ander mense wil vermy, dan kan jy dit maklik op Gozo doen.

Die Citadel in die stad Victoria op Gozo is na my mening die mooiste wat ek tot dusver gesien het. Mense ken of herken Dubrovnik, wat seker baie mooi aan die kus is, maar persoonlik verkies ek Kotor aan die Adriatiese See bo Dubrovnik. Die uitsig oor Gozo-eiland vanaf die bokant van die Citadel, wat in die middel geleë is, is baie fantasties. Ongelukkug is die geskiedenis van Gozo soms gru, weens in die besonder die beleëring deur die Ottomane in die 15-de eeu. Hierdie eiland vergeet dit nie.

Die Citadel in Victoria op Gozo

Die Citadel in Victoria op Gozo

Comino-eiland word soos ‘n paradys beskou en is die derde grootste eiland. Dis onbewoond maar daar staan ‘n beroemde wagtoring wat jy van ver af kan sien. Ongelukkig sien ons nou hoe die eiland deur toeriste vernietig word. Aan die een kant bestaan die eiland as ‘n beskermde natuurgebied, maar aan die ander kant vaar note heeldag soontoe en laai honderde mense af en op. ‘n Klomp kosstalletjies staan op die voetpad en verkoop kitskos, bottels en blikkies; niks tradisioneel wat ‘n jammerte is.

Bier en kerk, Ghajnsielem

Bier en kerk, Ghajnsielem

Mense wil in die strandmeer staan of swem. Daar is nie genoeg ruim nie en mense moet op die voetpad hul klere aantrek. In die fynpos woon verskillende skaars en beskermde diere soos slange en akkedisse ensovoorts. As ek vroeër geweet het, sou ek dalk nie soontoe gegaan het nie.

Toe ons gevlieg het, het die venster oor die Middellandse See uitgekyk. Die eilande Sardinië en Korsika lyk baie bergagtig met ‘n groot aantal baaie en sandstrande. Die afstand tussen die twee eilande is nie groot nie en hulle lyk baie soortgelyk. Hoog bo Frankryk sien ons Cannes en Marseille – en die bekende Château d’If – en die sneeu op die berge van die Alpe, Grenoble en toe Parys. Dis seker ‘n fantasiese uitsig en ek sit soos ‘n hond met my neus op die fenster.

'n Kat in Victoria

‘n Kat in Victoria

Soos gewoonlik, hoor ek nêrens Afrikaans nie. Ek het seker nie verwag om te hoor nie, maar terselfdertyd sien jy dikwels Suid-Afrikaanse reisigers en sakemanne in die buiteland. Miskien is my oor nie goed genoeg om uit te werk uit welke land mense kom nie.

Brussel in die spring

Aan die begin van die maand het ons na Brussel toe gegaan. Ons kuier vir net een dag want dit is baie maklik om heen met die Eurostar na die buiteland te ry. Ek tel hoeveel keer ek Brussel besoek het en ek dink dis my 30ste besoek of soiets.

Le Coq in Brussel

Le Coq in Brussel

Ek en vriende het deur die jare al baie kere in Le Coq (De Haan) gesit en gesels. Ek probeer Nederlands praat met min sukses maar ek hou aan probeer. Mense stap verby op nuwe voetgangerstrate of jaag verby op e-bromponies, wat ‘n groot gewaar is. Binne-in, sit mense op hul eie met koerante of staan groepe vriende wat verskillende tale praat. Ek weet wie is die meeste gesproke, Frans of Nederlands.

Django Reinhardt in Brussel

Django Reinhardt in Brussel

Ons is plan nou om weer in die somer ‘n pae daar in België te kuier sodat ons op die strand kan sit of deur die platteland ry. As moontlik wil ek ook die bewoonde en onbewoonde eilande in Schelde rivierdelta in die provinsie Seeland besoek. Die gebied lyk my soos ‘n vloedland wat soortgelyk is na die kuslyn op die twee kuslune van die Teems riviermonding. Daard word die Zeeuws dialek gespreek maar moet eerlik wees, my taalkundige bekwaamhede is nie goed genoeg om enige insigte oor die tale te kan maak nie.

Aan die kus

Tydens ‘n paar dae verlof het ek met die trein na Chatham gery, wat ten suid-oos van Londen is. Die stad sit op die Medway riviermond en was in die verlede ‘n groot vlootbasis was. In die 1980s is die basis gesluit en in die waarheid, het die stad nie heeltemal herstel, nes veel dorpies en klein stede aan die kus. Die kuslyn in die gebied lyk my baie mooi, vol klein eilande, eilandjies, vleie en sytakke wat in die Teems riviermondling vlooi. Dis ‘n bietjie soos die Schelde en Maas deltas in Zeeland, maar nie so indrukwekkend.

'n Britse duikboot, HMS Ocelot

‘n Britse duikboot, HMS Ocelot

Die rede vir my besoek, behalwe om een dag reis uit Londen te neem, was om die historiese Chatham vlootbasis museum te besoek. Drie ou Koniklike Britse Vloot skepe word by die museum afgemeer waarop jy mag klim en rondloop. Dit moes baie vreemd geweest het om op die skepe te vaar. Alles is natuurlik baie oud, maar baie nie-moderne. Die teknologie lyk nou primtitief maar destyds was dit ‘n tydperk van ontwikkeling en nuwe ontdekkings. Die gebrek aan privatheid of vrye tyd – soos ons dit nou begryp – voel soos die hoof verskil, maar ek vermoed dat vir soveel mense was hierdie ‘n tyd van avontuur en nuwe moontlikhede.

'n Britse fregatte, HMS Cavalier

‘n Britse fregat, HMS Cavalier

Ten noorde en aan die ander kant die Teems riviermonding lê die kus van die graafskap Essex , wat baie soortgelyk lyk. Dit laat my dink aan die spioenasieroman The Riddle of the Sands van die invalsliteratuur-genre uit die laat negentiende en vroeë twintigste eeue, vol geheime eilandjies, vlak baaie en afgesonderde wegkruipplekke. Persoonlik vind ek hierdie gebiede fasineerend miskien weens ek in ‘n groot stad bly en dus die idee van isolasie soms lok my.

'n Sowjet duikboot

‘n Sowjet duikboot

‘n Sowjet duikbook U-475 Black Widow, U-475 Black Widow, sit in die Medway riviermond. Dit is in die 1990s gekoop en is soms glo gebruik vir partytjies. Tans sit dit leeg en niemand mag besoek nie wat ‘n jammerte is. Ek sou beslis nie daarop as matroos wil diens nie.

Treine en vertragings

Op die naweek het ek ‘n besoek na Nederland gemaak, wat die derde keer in minder as een jaar was. Ek het nie vooraf op so ‘n gereelde basis heen gegaan nie maar onlangs was daar veel redes om te gaan, en nou nà ‘n pandemie is ek meer baie gretig om te reis.

'n Trein in Groningen

‘n Trein in Groningen

Ek was laas keer in Groningen in 2011 en hierdie keer het ek met ‘n Vlaamse vriend met die trein heen gery. Dis ‘n mooi reis deur stede soos Amersfoort en Zwolle en leë velde, slote en diere en daar’s ook breë riviers en alles lyk rustig. Ek hou daarvan om met te trein te reis en hierdie naweek het ek meer as een duisend kilometers gery sodat ek by vriende kan kuier. Veel mense moet net met die trein ry en net uit die venster uitkyk en ontspan.

Groningen stasie, wat homself "die pragtigste stasie in Nederland" noem

Groningen stasie, wat homself “die pragtigste stasie in Nederland” noem

Groningen is aan die noorde van Nederland geleë aan die einde van die spoorweglyn. Die stasie is baie mooi, wat gebou in die styl van die laat 1800s gebou is. Daar bestaan ander stasies wat net dieselfde lyk, maar die plafon van die wagsaal is so pragtig. Aanlyn pos veel mense kiekies daarvoor weens sy pragtigheid,

Rotterdam Centraal stasie

Rotterdam Centraal stasie

Rotterdam is seker anders as Amsterdam want ‘n reisiger kan Nederlands praat sonder om ‘n beantwoord in Engels te ontavang. Mense waardeer as jy Nederlands wil praat en ek kon in Nederlands kaartjies koop en in winkels gesels en na mense by die stasie luister. Ek voel nogal gesofistikeer. Ek ken ook die grense van my vermoë maar die gevoel is die moeite waard.

Breyten Breytenbach se woorde in Rotterdam

Breyten Breytenbach se woorde in Rotterdam

Ongelukkig is my trein terug na Londen gekanseller weens probleme op die spoorweg in België. Dis ‘n verrassing en slegte nuus. Honderde resigiers vind hulself in die verkeerde stad sonder ‘n hotel en planne as die son onder gaan. Almal moet besluit wat hulle wil doen. Gelukkig het ek vinnig en maklik ‘n hotel in Rotterdam en het ‘n nuwe trein kaartjie geboek. Toe het ek vrye tyd gehad om uit in die stad te gaan. Eers wil ek die Oficejo de Universala Esperanto-Asocio – die hoofkantoor van die Wêreld Esperanto Vereniging – sien maar ingelukkig is dit gesluit.

Die perron in Rotterdam Centraal stasie

Die perron in Rotterdam Centraal stasie

Alle stede bevat ‘n Ierse kroeg waar ‘n mens kan die sport kyk en sit en praat met ander reisigers. Dis n lewensles dat in hierdie tipe situasies jy maklilk met vreemdelinge kan praat as dit noodsaaklik is. Dis ook goed om met jou meerburgers te praat wat jy nie in die waarheid in jou land sou praat nie. Julle het dieselfde ervarings en het soortgelyke beslissings gemaak om oorsee te gaan en hierdie feite is belangrik te onthou. Julle ontmoet asof buitelanders en vreemdelinge, maar jy vergeet dit is net in die oë van die plaaslike inwoners.

Die jaar eindig en begin dan weer

Die jaar is nou amper verby en ons begin almal weer asof niks gebeur het nie. Ek het hierdie jaar baie geniet en was gelukkig om oorsee op veel kere te gaan. Voor die pandemie het ek een of twee kere elk jaar na die buiteland gegaan maar nou gaan ek op veel meer kere.

Paradiso in Amsterdam

Paradiso in Amsterdam

Ek het reeds ‘n reis volgende maand na Nederland geboek, waarna ek baie uit sien as ek sal op die trein ry en uit die vensters uit na die plattelend kyk. Ek sal weer dink dat ek ‘n gesprek kan hou sonder om te besef dat die waarheid is, dat niemand my verstaan nie. Dis ‘n bietjie teleurgestelling dat dalk ek die taal nie so goed ken soos ek geglo het nie. Hoe ouer ek word, hoe meer ek twyfel.

Die ding wat ek nou beter weet, is dat ek sal byna seker nooit beter raak nie. Sonder om op ‘n daaglikse basis te moet praat en sonder genoeg ander mense te praat, word die kennis ‘n interessante feit. In die buiteland, is die Engelse taal die koning. Mense kla oor hierdie feit en voorstel idees oor hoe om hierdie situasie te verander, English still rules the world, but that’s not necessarily OK. Is it time to curb its power?, maar almal het ‘n opinie te skrywe. Dis baie moeilik om as ‘n volwasse mens ‘n ander taal te studeer en tot ‘n hoë vlak kom as jy in jou eie land bly.

Miksien het ek iets nodig om na te mik. Ek wil in 2025 na Suid-Afrika gaan wat seker ‘n rede is om ‘n ware poging to maak om C1 vlak met CEFR of Europese verwysingskader te bereik. Nes alle ambisie, verg hierdie dissipline en fokus; twee kwaliteite wat ek seker nie besit nie.

Onlangs het Duolingo annkondig dat hulle nie meer die Walliese kursus gaan opdateer nie. Hierdie het gelei tot ‘n groot aantal verslae en eise en misverstandings. Die kommentare van lesers was meestal slegter want min mense blyk te weet genoeg oor die kwessie sonder om na cliches te keer. Min mense betaal om die app te gebruik – ek betaal en studeer nou al meer as 2,500 konsekutiewe dae sonder ‘n breek – maar mense wil snel kla wanneer ‘n ding wat gratis vir hulle is, is nie meer so goed soos dit was nie. Ander tale, insluitend diegene wat ek studeer, sit in dieselfde situasie as Wallies maar niemand gee om nie. Ek is ‘n bietjie jaloers op Wallies en die aandag wat dit kry, maar ons doen wat ons kan om ons tale te bevorder sonder ondersteuning of erkening.

So wat is my punt? As jy dit wil studeer, doen dit. Lees en skryf en praat. Praat waaroor jy studeer en oor jou vordering, sukses en mislukking.

Buite die hoofstad

Ek het oorspronklik ‘n lang skrifte geskryf oor die onlangse geval tydens die rugby tussen Suid-Afrika en Engeland en hoe, skielik, almal nou trots op Afrikaans is toe net een jaar gelede was veel mense kwaad oor glo ‘n Afrikaans toets vir reisigers met ‘n Ierse lugmaatskappy. Maar ek besef dat die meeste mense nie meer omgee nie en minder mense stel belang in nuanse of konsekwentheid.

Ek het ‘n paar dae se verlof geneem en het uit Londen getrek na Newcastle en Nottingham om by ‘n paar konserte te woon. Ek raak altyd baie senuweeagtig voordat ek weg gaan, veral oorsee, maar ek geniet altyd om andere plekke heen te gaan. Hierdie keer was dit ook goed om as passasier in ‘n motor te sit want ek kan g’n motor ry nie. Dis ‘n lang reis na Newcastle, wat aan die noorde van Engeland geleë is, en wat ek nie vroeër besoek het nie. Ek kyk uit die venster uit na die platteland van Engeland wat ek skaars ken nie, vol heuwels en dorpies en stede met vreemde bsnd en snelweë. My vriend wat die motor bestuur, ken ek nie baie goed nie maar dis snaaks hoe ons die hele weg sit en gesels oor musiek, bands, reis en grappies.

Tynebrug in Newcastle

Tynebrug in Newcastle

Newcastle is soos ‘n anomalie in in Engeland. Die stad en die area is baie trots op hulle eie aparte identiteit, aksent, dialekt of varient van die taal ensovoorts. Nes Liverpool en Londen, staan dit aparte as die res van Engeland. Niemand dra ‘n jas selfs as dit koud is, en dit was. Die Tynerivier loop regdeur die stad, wat veel brûe oorspan en dié staan bekend regoor die hele wêreld as trotse simbole van die stad. Die groot sokkerstadion doem oor alles in die stad en jy sien dit van ‘n groot afstand weg as jy aankom. As ons rond die sentrum dwaal, herinner dit my na stede en dorpies in Skotland of Noord-Ierland, wat vol indrukwekkende sandsteen geboue uit vorige eeue en straatname uit die verlede is. Dis waar wat mense sê; dis ‘n cool stad. En ja, daar staan nog ‘n kasteel soos die naam voorstel.

Die kasteel in Newcastle

Die kasteel in Newcastle

Vergeet ek soms dat daar ‘n lewe buite die hoofstad is? Ek weet nie. Wat ek bedoel is, is dat mense en lewe anders is. Sommige stede floreer, seker in die sentrum, en daar’s mense met goeie werk wat veel geld as ek verdien, en weens die laër koste, bereik hulle ‘n hoë kwaliteit van lewe met vakansies en groter huise en motors. Okei, jy het ‘n motor nodig weens die gebrek aan die openbare vervoer. Daar is ook verskillende mode; die klere lyk anders. Miskien meer deftig of stylvol, wat na my mening lyk hulle asof hul status wil toon, maar dis ook ‘n bietjie meer formeel sonder die veel laatste invloede.

Hierdie laat my dink terug na een keer toe ek met die Eurostar gery het en ek het ‘n paar biers in die restaurantwa gaan koop. Ek wou in óf Nederlands óf Frans bestel maar sodra dis my beurt, praat die vrou in Engels. Ek het gevra hoekom en of sy iets anders oor mense uit hierdie eilande gemerk het. Ja, miskien ons klere en mode toon dat ons Britte is. Ons trek miskien aan net anders, maar in die oë van buitelanders bestaan daar geen verskil tussen ons eilanders nie.

Waaroor gaan ek skryf

Verlede week het ons uitgevind die twee stukkies nuus, dat almal baie trots op Afrikaans is en dat almal ‘n foendi oor Afrikaans is, weens die rugby. Wie het geweet? Ek het nie daardie wedstryd gekyk – ons het na ‘n konsert gegaan – maar ek sien die hele week die aanlyn bakleiery en ek rol verby.

Zuid-Afrikahuis se tydskrif

Zuid-Afrikahuis se tydskrif

‘n Paar dae gelede het ek in die kroeg met ‘n Afrikaanse vriend gesit en het lekker Afrikaans gepraat. Ek kry min geleenthede om só te doen en moet gewoonlik saam met myself praat om oefening re kry. Maar ek moet sê, ek praat nogal goed. Ja ek is nie vlot nie, my wooredskat is nie groot genoeg nie, my uitspraak is ‘n bietjie swak en my aksent is te uit Europa as uit Afrika, maar ek kan makklik en gemaklik praat sonder ernigste misvertande.

Ek is onseker oor die beskrywings oor taalvaardigheid so wil nie sê hoe goed ek kan praat nie. Op LinkedIn ek kies Limited professional proficiency wat beslis ook nie reg is nie, maar Afrikaans is g’n taal wat by die werk nodig het nie. Eintlik sê my LinkedIn profiel niks oor my loopbaan nie so is Afrikaans die belangrikste stukkie inligting. Elke week kry ek ‘n boodskap wat vir my vertel hoeveel mense die besoek of gesoek het en waar hulle werk. Ek vra myself, hoekom? Ek hoop dat hulle teleurgesteld word deur die totale gebrek aan inligting behalwe die verwysing na die taal. Niemand sal met my profiele en loopbaan beïndruk wees nie en ek probeer nie om lesers te troll nie maar dis moontlik ‘n meer interessante feit dan alles wat ek gedoen het.

—-
Naskrif – ek het geskryf voordat Suid-Afrika die rugby gewen het. Ek het weer die wedstryd nie gekyk nie maar ja, hulle is al lang tyd die beste span ter wêreld.

Terug in Nederland

Ek het hierdie week al ‘n paar dae lank n Nederland gekuier, wat my tweede besoek van die jaar is. Die weer begin uit somer na herfs verander en Amsterdam is seker stiller en veel minder reisigers. Soos op my onlangse besoek, het ek na a konsert gegaan en ek het besluit om rond die stad te dwaal en om ‘n paar aantreklikhede te sien.

"Diversity in Bureaucracy" in Leidsplein

“Diversity in Bureaucracy” in Leidsplein

Ek het ook met trein na Utrecht gegaan en dis ‘n pragtige uitsig uit die venster uit oor die velde en plase. Koeie sit en slaap op de gras, daar is klein slote tussen velde land, en water is ‘n belangrike aspek van die Nederlandse platteland. Langs die velde loop grote kanale en grote skepe vaart vol goedere. Dis die uitsig van duisende toeriste foto’s en prentjies.

'n Panorama van Amsterdam Centraal stasie

‘n Panorama van Amsterdam Centraal stasie

Hierdie keer kon ek ‘n bietjie Nederlands praat. By een winkel die eienaar vertel vir my dat Nederlands en Afrikaans dieselfde taal is en ons verstaan mekaar maklik. In Utrecht bestel ek ‘n kebab in Nederlands terwyl maatjies moes Engels praat. By die trein stasie koop ek kaartjies in Nederlands sonder enige probleme so begin ek voel asof ek ‘n deelte de gemeenskap kan word. Ek is die beste reisiger, diegene wat die taal wil probeer om te praat.

Die onderdak binnehof in Het Scheepvaartmuseum

Die onderdak binnehof in Het Scheepvaartmuseum

In ‘n beroemde internasionale koffiehuis ek staan in ‘n tou en hoor ‘n Nederlandse man wat Engels met die Nederlandse barista praat en spel sy tipiese Nederlandse voornaam uit want die barista verstaan nie. Die invloed van Engels op die stad is seker een rede hoekom van mense meer van ander stede hou.

Het Scheepvaartmuseum

Het Scheepvaartmuseum

Weens ek nie op my eie was nie, kon ek nie so veel doen soos ek wou nie. Daar’s buurte en museuams wat ek graag wil besoek en ek wil die water en eilande verken; veerbote ry op die water na die afgeleë eilande, waarheen ek ook wil gaan, miskien kan ek meer Nederlands kan praat.

Tafelberg en Suid-Afrika in Het Scheepvaartmuseum

Tafelberg en Suid-Afrika in Het Scheepvaartmuseum

Orals ry mense verby op fietse. Niemand dra ‘n valhelm en veel mense het g’n lig nie weens een belangrike wet; die fietsryer hou altyd reg. Hulle ry vinnig na jou, deur groep mense, en dwaal onder die mense. Hulle is nie van plan om te wag nie. Hulle is die belangrikste mense op die pad en as julle jou slaan, blameer hulle jou ek vermoed. Pas op as jy oor die pad stap. Tydens die dag of die nag, verby ry hulle fiets in Utrecht. Studente drink een biertjie en dan ry huistoe met die fiets en ‘n vriend wat aan die agter. Hierdie was nie my ervaring van universiteit nie maar nou wens ek dit só was.

'n Kleurvolle bord in Rijksmuseum

‘n Kleurvolle bord in Rijksmuseum

Spoegwolf kom weer speel

Saterdagaand het na Camden gegaan om Spoegwolf te kyk. Dit was die tweede keer binne één jaar dat almal kom speel het as ‘n deelte van hulle Europese toer van Amsterdam, Dublin en Londen. Seker g’n groot internasionale toer nie maar ‘n band en ‘n fan kan nie kla nie as hulle in die buiteland speel en besonderlik as jy in Afrikaans sing.

Die advertensie vir Spoegwolf

Die advertensie vir Spoegwolf

Dit was merkbaar dat veel. minder mense kaartjies gekoop het, maar die atmosfeer en die crowd was nog steeds baie entoesiasties en wou hard partytjie hou.

Twee Afrikaanse outjies het saam met me gekom, wat nie vooraf oor die gig geweet het voordat ek vir hulle gesê het so miskien is my rol net om die woord ver en wyd te versprei.

Die  bass gitaar-spele sing

Die bass gitaar-spele sing

As ek verlede jaar geskryf het, klink Spoegwolf anders as rock musiek uit Europa of Amerika. Ek verwys nie na die taal nie, maar na die styl. Hoor ek ‘n bietjie die invloed van volksmusiek in die struktuur van die liedjies? Klink só al die bands wat op die plattelande van die nuwe wêrelde speel? Ek is geen kenner of navorser van daardie musiek nie, maar ek hoor iets anders wat spring en dans miskien soos tradisionele volksdans-musiek. En ‘n oorpak is beslis baie anders, maar hulle het hul eie styl en ek mag nie kritiseer nie.

Die lig skyn te veel

Die lig skyn te veel

Ons drie vra, waarvandaan kom al hierdie Suid-Afrikaners? Hulle is veel jonger as ons so ons ken niks oor hierdie generasie mense in buiteland nie. Ons sien hulle nie in Londen nie en hulle bly ‘n raaisel. Hoe gaan ek hulle vind?

Spoegwolf speel in Camden

Spoegwolf speel in Camden